Die Suid-Afrikaanse en Argentynse minsisters van Wetenskap en Tegnologie het pas ‘n ooreenkoms geteken vir die opening van ‘n sentrum vir die gesamentlike navorsing in Nano-tegnologie. In die eerste fase is hierdie sentrum slegs vir akademiese en virtuele samewerking maar soos beide ministers aangedui het is daar ‘n groot geleentheid vir gesamentlike ontwikkeling van nuwe [...]
Posts Tagged ‘Afrikaans’
Argentinië en Suid-Afrika werk saam op Nano-tegnologie
Multimiljard Dollar belegging in Argentina se spoorweg
Hierdie week tydens ‘n konferensie in Buenos Aires is daar meer as 200 tenderversoeke uitgereik vir die restourasie van die spoorwegsisteem in die noorde van Argentinië. Daar word bereken dat slegs 15% van die produksie van hierdie streke per trein vervoer word terwyl die res alles per vragmotor gedoen word. Die belegging wat op sowat [...]
China onderhandel om 300000Ha in Argentinië onder besproeiing te plaas
In ‘n aankondiging wat meer as een Argentyn na sy asem laat snak het is daar vandag deur die regering van die Provinsie van Río Negro verduidelik dat hulle tans in die tweede fase is van ‘n proses om 300 000Ha aan die Chinese Heilongjang Beidahuang State Farms Bussines Trade Group te verhuur vir 20 [...]
Rio de Janeiro se Karnaval in gevaar!
Die wêreldbekende Karnaval in Río de Janeiro in Brasilië is vandag deur ‘n groot ramp getref nadat daar ‘n brand uitgebreek het en van die dansskole se kostuums en vlotte vernietig het. Drie van die 12 dansskole wat aan die Karnaval gaan deelneem wat op die eerste naweek van Maart plaasind het al hulle kostuums [...]
LAN en TAM se samesmelt moet wag
Dit is vandag bekend gemaak dat die Chileense Kompetisieraad die samesmelting tussen die Chileense lugredery LAN en die Brasiliaanse lugredery TAM vir eers stop gesit het. Die raad het besluit dat daar eers ‘n 8 maande ondersoek geloods moet word om vas te stel wat die effek gaan wees op die mededinging in hierdie sektor. [...]
