Laurik International is ‘n private konsultasie firma wat in Buenos Aires, Argentinië geleë is. Ons doel is om besigheid in en met en in Argentinië te vergemaklik.
Met ons span vaardige en proffesionele personeel kan u seker wees dat u belange in veilige, bekwame hande is.
Ons streef daarna om seker te maak dat u vind waarna u op soek is in hierdie unieke Suid Amerikaanse land.
Ons bied ons dienste in Afrikaans, Engels en Spaans.
